| Modulekode | KSK 990 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Doktorale proefskrif bestaande uit verlengde, onafhanklike navorsingsverslag wat bydrae lewer tot die akademiese debat in/oor kreatiewe skryfkuns. ’n Studieleier word aangewys om die student by te staan in die keuse van die onderwerp en die aanbieding van ’n navorsingsvoorstel voor registrasie. |
| Modulekrediete | 360.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Departement | Eenheid vir Kreatiewe Skryfkuns |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App